ToekomsVenster | Kinders van die Here staan voor ʼn keuse

Loading player...
Kinders van die Here staan toenemend voor ʼn keuse: Gehoorsaamheid aan die wil van God, of kompromie tref met die wêreld.
3 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min