Kerngeneeskunde-skanderings nou ook vir Laeveld pasiënte

Loading player...
Kiaat Private Hospitaal bied nou kerngeneeskunde-skanderings in Mpumalanga.
Dr. Ntanganedzi Muambadzi gesels met Sonop Ontbyt.
4 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Nelspruit se Para-atlete skitter by SA's

Die Mpumalanga span wat deelgeneem het aan die afgelope SASAPD Para athleitics SA Championship se drie Nelspruit-atlete kon tussen hulle sewe goue medaljes wen en sewe nuwe SA rekords en 'n nuwe Afrika rekord opstel. Lulu en Conrad is in die ateljee saam met afrigter DP Badenhorst.
18 Apr 15 min