Net nog enetjie | Amerika se geduld met Suid-Afrika is op | Ep. 29

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Christel Cornelissen oor die jakkals wat Amerikaanse president Donald Trump in Suid-Afrika se hoenderhok gegooi het. Amerika se geduld met Suid-Afrika is op, en iemand gaan ʼn prys hiervoor betaal.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:49 Amerika se geduld is op
  • 04:52 Wat wil Trump eintlik hê?
  • 08:43 Wat almal se reaksies regtig sê
  • 13:18 Ramaphosa skud die boot
  • 16:30 Hoe eindig hierdie?
  • 20:46 Hoe moet ons hieroor voel?
5 Feb 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min