Kus tot Kruin - Verlore Verkleurmannetjies, en ander bedreigde Spesies - Wat Nou? 06 Februarie 2025

Loading player...
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Die Verlore Verkleurmannetjies van Oudtshoorn, en ander Bedreigde Spesies en Wêreld Vleilanddag – Kan Ons ‘n Verskil Maak?🌍✨
🦎Daar was eens ‘n tyd toe Oudtshoorn se verkleurmannetjies die son op hul rug gevoel het... 🦎 Maar waar is hulle nou? En watter ander ongelooflike wesens staar ‘n donker toekoms in die gesig – soos die skugter pangolin of die magtige walvis? 🐋🔥 Met Wêreld Vleilanddag op 2 Februarie, delf ons vandag in die hart van bewaring in! Kan jy help om ons streek, ons land en ons planeet te beskerm? Wil ons net kyk… of regtig iets doen? Skakel elke Donderdag in om 11:30 vir nog ‘n episode wat jou sal laat dink… en dalk selfs laat optree! 💚🌎
📻 SFM – Waar jou wêreld saak maak - luister gerus weer:
#KusTotKruin #RedOnsNatuur #WaarIsDieVerkleurmannetjies #Pangolins #WêreldVleilanddag #SFMStreekRadio
6 Feb 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min