Die Bybel Gister En Vandag - Episode 27 – Siekte en genesing in die Bybel

Loading player...
Episode 27 – Siekte en genesing in die Bybel
9 Feb 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. In hierdie program fokus hulle op siekte en genesing in die Bybel. Hoe het mense oor siekte gedink en waarom was genesings so belangrik vir Jesus? Hulle gesels ook oor gebed en genesing in vandag se tyd.
10 Feb 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

Episode 42 – Die evangelie van Lukas 10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Episode 41 – Die evangelie van Lukas 12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min