Mariette Loubsher - JEREMIA 31:3

Loading player...
Lank gelede reeds het die Here vir Israel gesê: “Ek het julle liefgehad met ’n liefde wat nooit ophou nie. Daarom sal Ek altyd lojaal aan julle bly.
Jeremia 31:3 DB
10 Feb 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - MIGA 7:7 NLV

Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die HERE gaan doen. Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! MIGA 7:7 NLV
21 Oct 1AM 1 min

Ernie de Meyer - JESAJA 45:22

Laat die hele wêreld na My toe kom sodat julle gered kan word. Want Ek is God en daar is geen ander nie. JESAJA 45:22 NLV
19 Oct 1AM 2 min