Agra Draadloos Ep 139

Loading player...
Knopvel Siekte het ongelukkig sy kop in Namibië begin uitsteek. Hierdie week gesels PD met Hennie Brisley oor die siekte, sowel as die behandeling daarvan.
12 Feb 2025 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 197

Hierdie week loer ons in by Dr Theuns Laubscher, en ons hoor van Christo Brisley, Agra Provision se Senior Tegniese Adviseur.
17 Jun 3 min

Episode 196

Rysmiere in jou tuin? Geen probleem, hierdie week vertel Welma Jurgens, Tuinboukundige by Protek, vir jou wat om te doen, voor die skade te groot word.
4 Jun 2 min

Episode 195

Hierdie week hoor ons van Dr Theuns Laubscher, sowel as Cynthia Simasiku, van Agra Agricultural Academy.
1 Jun 3 min

Episode 194

Hierdie week bring Dr. Theuns Laubscher vir nuutste inligting vanaf n veearts standpunt.
20 May 2 min

Episode 193

Ons hoor hierdie week van Carla Vorster, Junior Handelsmerke Bestuurder by Agra Retail, en ook van Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseur: by Agra ProVision.
13 May 2 min