Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak?

Loading player...
Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe nou gemaak en wat is die pad vorentoe?
12 Feb Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Effektiewe Leierskap

Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoemand en Tim du Plessis oor effektiewe leierskap
6 Aug 53 min

Die Nasionale Dialoog

Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Herman Pretorius oor die Nasionale Dialoog
13 Aug 51 min

'n Onverwagse Wending

Janne Pelser gesels vandag met Frik Potgieter, Prof Fanie Snyman en Braam Hanekom oor die lotgevalle van twee mense, Frik Potgieter en Peter Huxham
30 Jul 53 min

Die Grondwet

In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet
16 Jul 51 min