
Diamante dryf PPI af
Loading player...
Volgens die Namibië Statistieke-agentskap het die mynbou- en steengroef produsenteprysindeks in die vierde kwartaal verlede jaar met 2,4 persent gestyg vergeleke met die vorige kwartaal. Die groei is aangedryf deur hoër pryse in belangrike kommoditeite. Die groeitempo het egter verlangsaam as gevolg van 'n beduidende daling van 16,8 persent in diamantpryse. Mirjam Shihepo, die Statistiekagentskap se skakelbeampte, het meer.