
Ekonomiese opbloei vir Swakop
Loading player...
Die Erongo-streek kan beduidende ekonomiese groei verwag in die komende maande en jare. 'n Belangrike ontwikkeling is die nuutgeboude waterstof-hervullingstasie in Walvisbaai. Daar is ook vooruitsigte vir twee olieraffinaderye in die hawedorp. Intussen het Swakopmund meer bouplanne in verskeie maande verlede jaar goedgekeur as Windhoek, wat op 'n konstruksie-oplewing dui. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Erongo-goewerneur Neville Andre, wat meer deel.