Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler het die beweging one80 begin om mense te verenig wie ń verskil in SA wil maak. In LEEF gesels Liomee met Heinz oor die visie van die beweging. Meer inligting by www.one80.global
Smart Device Free Chilhood SA is ń NPO wat wonderlike werk doen om kinders te beskerm. Liomee gesels met een van die stigterslede, Nica Maree oor hoe begin en lei jy d gesprek met my kind om foon minder te gebruik.
Smart Device Free Chilhood SA is ń NPO wat wonderlike werk doen om kinders te beskerm. Liomee gesels met een van die stigterslede, Nica Maree oor watter navorsing is gedoen en bewyse oor die gebruik van fone vir kinders.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.