In LEEF GESOND gesels Liomee met Lechi Kamffer, eienaar van Hadassah Healing Oils 'n Christlike maatskappy wat spesialiseer in natuurlike bybelse medisyne. Haar hart is om mense vry te kry van Chroniese siektes en medisynes. Genesing volgens haar is n volledige werk in liggaam, siel en gees en nie net…
In LEEF GESOND gesels Liomee met Lechi Kamffer, eienaar van Hadassah Healing Oils 'n Christlike maatskappy wat spesialiseer in natuurlike bybelse medisyne. Haar hart is om mense vry te kry van Chroniese siektes en medisynes. Genesing volgens haar is n volledige werk in liggaam, siel en gees en nie net…
Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler het die beweging one80 begin om mense te verenig wie ń verskil in SA wil maak. In LEEF gesels Liomee met Heinz oor die visie van die beweging. Meer inligting by www.one80.global
Smart Device Free Chilhood SA is ń NPO wat wonderlike werk doen om kinders te beskerm. Liomee gesels met een van die stigterslede, Nica Maree oor hoe begin en lei jy d gesprek met my kind om foon minder te gebruik.
Smart Device Free Chilhood SA is ń NPO wat wonderlike werk doen om kinders te beskerm. Liomee gesels met een van die stigterslede, Nica Maree oor watter navorsing is gedoen en bewyse oor die gebruik van fone vir kinders.
Smart Device Free Chilhood SA is ń NPO wat wonderlike werk doen om kinders te beskerm. Liomee gesels met een van die stigterslede, Nica Maree oor wat is die negatiewe effekte van fone ens op kinders se breine.
Liomee gesels met Manny, leier van die die Poegie Challenge, ’n avontuurlike 4000km rit op klein scooters (125–150cc) vanaf Gansbaai na Hentiesbaai in Namibië en terug – alles ten bate van IKAMVA Jeugontwikkeling in Blompark, Gansbaai.
Prophetic voice, Emma Stark (Global Prophetic Alliance) shares in studio about the Africa Arise confrence and what the Spirit of the Lord has to say about South Africa.
Wat is profetiese beloftes vir 2025. Linda Fourie dien as 'n internasionale profeet op die Global Prophetic Council. Sy is ook die senior leier van Heaven and Earth church in Hermanus.
Liomee gesels net huweliksberader, Kobus Pauw van Connection Impact oor uitdagings en wenke in die huwelik.
10 Dec 2024
3 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.