LÉÉF | Liomee gesels met Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler

Loading player...
Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler het die beweging one80 begin om mense te verenig wie ń verskil in SA wil maak. In LEEF gesels Liomee met Heinz oor die visie van die beweging. Meer inligting by www.one80.global
6 Oct Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LÉÉF GESOND | Liomee gesels met Lechi Kamffer 02

In LEEF GESOND gesels Liomee met Lechi Kamffer, eienaar van Hadassah Healing Oils 'n Christlike maatskappy wat spesialiseer in natuurlike bybelse medisyne. Haar hart is om mense vry te kry van Chroniese siektes en medisynes. Genesing volgens haar is n volledige werk in liggaam, siel en gees en nie net…
1 Dec 6 min

LÉÉF GESOND | Liomee gesels met Lechi Kamffer

24 Nov 8 min