
LÉÉF | Liomee gesels met Manny, leier van die die Poegie Challenge.
Loading player...
Liomee gesels met Manny, leier van die die Poegie Challenge, ’n avontuurlike 4000km rit op klein scooters (125–150cc) vanaf Gansbaai na Hentiesbaai in Namibië en terug – alles ten bate van IKAMVA Jeugontwikkeling in Blompark, Gansbaai.