Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal daag jou uit om ook CHOC te ondersteun

Loading player...
Karlien van Tonder, die bemarkings bestuurder van Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal in Bloemfontein, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die verskeie fondsinsamelings initiatiewe wat hulle geloots het om fondse in te samel vir CHOC in die Vrystaat. As hospitaal ondersteun hulle ook een van hul eie, Dr Jerome Mogorosi wat die idee van stapel gestuur het om die kanker pasientjies te ondersteun. Om betrokke te raak kontak gerus Karlien by 076 503 8345.
26 Feb 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Drive your own Citroën C3 for under R300 000

Stellantis is a proud custodian of iconic automotive brands, with more than 100 years in manufacturing and engineering expertise. These brands are all well known and loved in South Africa and Stellantis is the main importer for Opel, Peugeot, Fiat and Citroën. Motus Bloemfontein is located at 52 Zastron street…
23 Apr 11AM 5 min

Verbeter jou algemene fiksheid en rehabilitasie met HESP PODS

HESP PODS is slim reaksieligte wat reaksietyd, fokus en prestasie verbeter – perfek vir sport, skool, rehabilitasie of algemene fiksheid. Reaksietyd word beïnvloed deur konsentrasie, gesonde senuweeselle en hoe vinnig jou brein sensoriese inset verwerk. Deur hierdie prosesse te verbeter, reageer jy vinniger en presteer jy beter. Kinders, atlete en…
15 Apr 4AM 4 min

Lottoland bring individue en dorpe nader aan hul drome

Lottoland.co.za is ‘n weddenskaps platform waarop jy kan wet op internationale loterye. Jy staan dus ‘n kans om nie net miljoene nie maar miljarde in jou sak te steek! Hoofbemarkingsbeampte van Lottoland, Maryke Haywood sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul veilige platform en ook hoe hulle…
14 Apr 6AM 5 min

Maak 2026 jou jaar met Akademia as jou studie vennoot!

Wil jy in 2026 studies aanpak? Akademia het goeie nuus vir jou! Studieaansoeke is nou oop. Carmen Pienaar, bemarkingsadviseur by Akademia, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hoe om volgende jaar een vir die boeke te maak by hul 5 fakulteite. Daar is ook ‘n aanlyn inligtingsessie…
8 Apr 8AM 3 min