Behoort SA sy probleme met VSA te bespreek? Wat sê gewone mense....

Loading player...
Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het.

Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof. Hein Willemse
26 Feb Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min

Wat behels egte medemenslikheid?

Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid
3 Sep 51 min