Kus tot Kruin: Selfs die kleinste elemente is belangrik - 27 Februarie 2025

Loading player...
📢 Moenie hierdie insiggewende episode misloop nie! 🎙️🌍🐾
Fred gesels oor belangrike onderwerpe:
🔹 Wêreld Wildlewedag – Waarom selfs die kleinste elemente in die natuur net so belangrik is as die Groot 5.
🔹 Strandbesoedeling – Die impak en hoe ons dit kan bekamp.
🔹 Opleiding vir die jeug – Die rol van organisasies om jongmense se toekoms te bou.
🔹 … en nog vele meer!
📻💬Luister gerus weer:
#SFMStreekRadio #WêreldWildleweDag #BewaarDieNatuur #JeugOpleiding #LuisterWeer
27 Feb 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min