JSE beleef ’n goeie jaar so beleggers skielik weer in SA belang stel

Loading player...
Dr Leila Fourie, uitvoerende hoof van Johannesburg Stock Exchange (JSE) gesels oor hulle finansiële resultate.
3 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min