Pangolarium eerste van sy aard

Loading player...
Suid-Afrika se eerste ietermagog-reddingsentrum is in die Lapalala-wildernisreservaat in Limpopo geopen. Die Pangolarium, wat deur die Afrika Ietermagog-werksgroep bekendgestel is, bied aan ietermagogs wat van onwettige handelaars gered word, kans om te genees en weer in die natuur vrygelaat te word. Hulle word ook deur veeartse versorg en gerehabiliteer. Nicci Wright vertel meer.
5 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min