Teengif tekorte in SA

Loading player...
Chris Hobkirk, die direkteur van Lowveld Venom Suppliers het met Saterdag Ontbyt gesels oor die teengif-krisis wat Suid Afrika tans beleef weens noodsaaklike infrastruktuur opgraderings wat tans by die South African Vaccine Producers aan die gang is. Hy sê teengif wat uit Indië ingevoer word (teen 'n baie goedkoper prys) lyk belowend. Hy bied ook gereeld slangvang kursusse aan - soos verlede Vrydag in Hazyview.
10 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumas bly derde op Curriebeker-punteleer met een ronde oor

Die Griekwas bly steeds eerste op die Curriebeker-punteleer na hul 38-14 sege Vrydag oor die Airlink Pumas by Mbombela-stadion. Die Cheetahs wat ook 26 punte het is saam met die verdedigende kampioene reeds verseker van plekke in die halfeindronde. Hulle word gevolg deur die Pumas met 17 punte en die…
25 Aug 5 min

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min