Die ontwikkeling van reëls en regulasies rondom ‘n nasionale gesondheidsversekeringsplan pas nie by almal nie

Loading player...
Dr. Angelique Coetzee, primêre gesondheidsorg- en algemene praktykkonsultant, bespreek die reëls en regulasies rondom die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan (NGV).
10 Mar 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min