Wêreldmarkte styg en goud raak aan rekordvlakke

Loading player...
Nelis Brink, 'n direkteur by PSG Wealth R21, bespreek die wêreldmarkte, die rand en die goudprys.
14 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min