
Nsfaf-wetsontwerp 'moet klousule oor skuld-afskrywing hê'
Loading player...
Die wetsontwerp oor die integrasie van die Namibiese Studente Hulpfonds, Nsfaf, in die onderwysministerie is vandag in die komiteefase in die Nasionale Vergadering bespreek. Parlementslede kon veranderinge voorstel en kommentaar lewer op die wetsontwerp.
Die PDM-parlementslid Maximalliant Katjimune het voorgestel dat daar 'n spesifieke klousule moet wees oor die voorwaardes vir die afskryf van skuld.
Die PDM-parlementslid Maximalliant Katjimune het voorgestel dat daar 'n spesifieke klousule moet wees oor die voorwaardes vir die afskryf van skuld.