Thungela sien ’n lig in die Transnet-tonnel

Loading player...
SA se grootste steenkooluitvoerder, Thungela, het vandag sy winssyfers bekend gemaak. Die omset is 16% hoër, terwyl die wesensverdienste per aandeel laer is. Die finansiële hoof, Deon Smith, bespreek die resultate.
17 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min