Oppas vir klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!

Loading player...
Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel.  ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye.  Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy verslaaf aan verdowingsmiddels, maar God het ‘n plan en Jacques was gehoorsaam.....

Getuienis: God verander lewens deur gewone mense soos ek en jy!   

Lering: Oppas vir Klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!
17 Mar English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

The labels we carry

In vandag se program van Verhoudingsdinge, gesels Deon en Karin met Ps Rene Changiuon oor die tema: die etikette wat ons dra / the labels we carry
30 Jun 1 hr 33 min

God gee altyd tweede kanse

Deon en Karin gesels vandag met Clifford en Leonie Boucher oor tweede kanse Deon en Karin gee lering: 4 Emosies wat huwelike skade berokken
23 Jun 1 hr 31 min

Veg vir jou gesin

Deon en Karin gesels vandag met Ruan du Toit oor die tema: veg vir jou gesin Lering: mentorskap
16 Jun 1 hr 30 min