
Wat het geword van Zanu-PF se inmenging in stemmery?
Loading player...
Namibia Fact Check wil weet waar is die bewyse van verkiesingsingmenging deur Zanu-PF in Namibië se November stemmery. Dit het begin met besoeke van Swapo se sekretaris-generaal Sophia Shangingwa en later arbeidsminister Utoni Nujoma in aanloop tot die November verkiesing. Vyf partye, die IPC, die Affirmative Repositioning-beweging, die LPM, PDM en All People’s Party het eise gemaak dat daar geknoei is deur die Zimbabwiese party... soos Job Amupanda gesê het...