
Efundja is reeds hier - hidroloog
Loading player...
Daar was goeie neerslae in die suidelike dele van Angola en die Namibiese Hidrologiese Diens teken ook nou die vlakke in die iishanas in die Cuvelai aan. Senior hidroloog by die landbouministerie Leonard Hango sê met die strome wat waargeneem word, het efundja al begin.