Die landbousektor is die positiefste in jare

Loading player...
Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), bespreek sakevertroue in die landboubedryf.
18 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min