Chaos en leierskap

Loading player...
Wat het die ontstellende chaos in die wêreld met leierskap te doen? Wie is die hooffigure op die wêreld verhoog en hoe is dit gesteld met hul leierskap?

Jannie Pelser en gaste Prof Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Mnr Ferguson gesels oor leierskap en wat alles daarmee verband hou
19 Mar Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die Grondwet

In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet
16 Jul 51 min

Die Nasionale Dialoog

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Dawie Boonzaaier gesels oor die Nasionale Dialoog
9 Jul 52 min