Bizskoops - 20 Maart 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in Suid-Afrika besigheid te doen
# Februarie se inflasie bly onveranderd vanaf Januarie.
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor hoe dit met die ekonomie gaan en môre se besluit oor die rentekoers.
# In internasionale sakenuus... Ierse uitvoere na die VSA gaan voort om te styg voordat moontlike handelsversperrings volgende maand begin.
# In beleggingsnuus… Die versekeraar Old Mutual rapporteer 'n styging van 20 persent in wesensverdienste.
En, ons gesels ook met doktor Jaisheila Rajput van die organisasie Tomorrow Matters Now.
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 5 Februarie 2026

In hierdie week se Bizskoops sluit ekonoom professor Waldo Krugell by ons aan om te verduidelik wat verlede week se besluit deur die Monetêre Beleidskomitee om die repokoers onveranderd te hou, werklik vir huishoudings, besighede en die breër groeivooruitsigte beteken. Terselfdertyd kyk ons ​​na toenemende spanning tussen boere-organisasies en die…
5 Feb 10 min

Bizskoops - 29 Januarie 2026

Kry die nuutste nuus oor hierdie week se Bizskoops! ​ Ekonoom Professor Waldo Krugell sluit by ons aan om ekonomiese aanwysers vir laat 2025 te interpreteer en wat hulle openbaar oor 'n ekonomie wat stadige, maar meetbare verbetering toon. Uitvoerende Direkteur van die Sentrum vir Risiko-analise, Chris Hattingh, bied verdere…
29 Jan 11 min

Bizskoops - 22 Januarie 2026

Hier is die nuutste nuus oor hierdie week se Bizskoops! Op hierdie week se Bizskoops kyk ons na die nuwe rasgebaseerde diensbillikheidsplanne wat vereis word kragtens die gewysigde Wet op Indiensnemingsbillikheid vir werkgewers met meer as 50 personeellede. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding gee ʼn oorsig van die…
22 Jan 11 min

Bizskoops - 15 Januarie 2026

In hierdie week se Bizskoops verduidelik ekonoom, professor Waldo Krugell, hoe wêreldskokke en geopolitieke spitsvure kan deurwerk na Suid-Afrika se groei, inflasie, geldeenheid en beleggingsklimaat. Dit volg op Pretoria se uitgesproke veroordeling van die onlangse Amerikaanse militêre gevangneming van die Venezolaanse president, Nicolás Maduro. Chris Hattingh van die Centre for…
15 Jan 11 min

Bizskoops - 8 Januarie 2026

In hierdie week se Bizskoops verskuif ons die fokus na Afrika se groen oorgang met ’n spesiale fokus op die 2026 Africa’s Green Economy Summit in Kaapstad, ’n transaksiegedrewe platform wat internasionale kapitaal met Afrika-geleenthede in hernubare energie, groen mobiliteit, water en afval, volhoubare landbou, groen geboue, die blou ekonomie…
8 Jan 11 min