🌊Kus tot Kruin: 'n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk..! 20 Maart 2025

Loading player...
🌊 Kus tot Kruin: n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk.! 🌊
πŸŽ™οΈ Ons gas is die merkwaardige Tersia Marais, (Tertia wys vandag dat selfs nΓ‘ β€˜n beroerte, jy steeds β€˜n verskil kan maak!) πŸ’ͺ. En, saam met haar ongelooflike span van S.M.A.R.T. vrywilligers werk hul dag nΓ‘ dag om seediere te red wat op ons strande uitspoel – van skilpaaie en dolfyne tot seevoΓ«ls en walvisse. Hierdie span bestaan uit veeartse, wetenskaplikes en gewone mense wat omgee vir ons brose mariene lewe. Tertia, deel self haar inspirasie – nadat sy β€˜n beroerte oorwin het, bewys sy dat jy selfs nΓ‘ sΓ³ β€˜n terugslag steeds β€˜n verskil kan maak. 🌟 Kom luister en laat jouself bemoedig deur die krag van mense wat nie opgee nie – en diere wat daagliks tweede kanse kry. πŸ’πŸ¬πŸ¦…πŸ³πŸŽ§ Luister weer:
#KusTotKruin #Inspirasie #MarieneBewaring #SMARTvrywilligers #Seediere #HouAanGlo #MaaknVerskil
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: πŸ› WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners πŸ› Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. πŸŽ™οΈ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat…
9 Jul 15 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min