Kinderdiens - 09 Februarie 2025

Loading player...
Prediker: Nadia Muller
Teks: Jes. 6:1-8; Luk. 5:1-11

Hoe roep God ons vandag? Dit lyk dalk anders as in die Bybel – daar is nie engele met warm kole soos by Jesaja nie, en Jesus loop nie meer fisies op die aarde rond soos in Lukas nie. Tog praat God steeds met ons en roep Hy ons om vir Hom te leef en te werk!

Ons gesels oor belangrike vrae soos:
• Hoe weet ek as God my roep?
• Hoe oud moet ek wees vir God om my te gebruik?
• Waarvoor roep God my?
• Roep God almal op dieselfde manier?
• Hoe moet ek leef as ek sê God het my geroep?
9 Feb Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Erediens - 18 Mei 2025

Prediker: Nadia Muller Tema: From thanksgiving to thanksliving Teks: 1 Tess. 5:16–22; Ps. 148 Ons leer ons kinders om dankie te sê. Ons sê dankie as ons iets ontvang het of iemand iets vir ons gedoen het. Maar wat as ons leef in dankbaarheid? Hoe sal ons anders begin leef…
18 May 34 min