Erediens - 02 Maart 2025

Loading player...
Prediker: Nadia Muller
Teks: Eksodus 34
Tema: Oopgevlek voor God

Wat beteken dit om oopgevlek voor God te wees? Om sonder maskers, voorgee of namaak, net eerlik, eg en broos voor Hom te staan?

Ons verhouding met God word dikwels verhinder deur sluiers – sluiers van tradisie, wêreldse gewoontes, skuldgevoelens en vrees. Maar eers wanneer ons hierdie sluiers oplig, kan ons God sien en herken vir wie Hy vir ons wil wees. Wanneer ons oopgevlek voor Hom staan, begin ons Hom op verrassende maniere en plekke in ons lewens ontmoet.
2 Mar Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Erediens - 06 April 2025

Prediker: Nadia Muller Teks: Jesaja 43:19 Tema: “Kyk, Ek gaan iets nuuts doen. Kan julle dit nie besef nie?” Ons verlede vorm ’n belangrike deel van wie ons is. Dit gee konteks, identiteit en herinneringe. Waar jy vandaan kom, beïnvloed wie jy vandag is – maar dit hoef nie te…
6 Apr 30 min

Erediens - 30 Maart 2025

Nadia wys 'n video tydens die diens. In hierdie opname, sê sy wanneer jy gou na die video moet kyk. Kyk die stukkie daarvan wat hier begin (dit is omtrent so 2min lank): https://youtu.be/gYF1AsOmoW8?si=EI41w7L0RHSBheZB&t=4210
30 Mar 30 min

Erediens - 09 Maart 2025

Prediker: Nadia Muller Teks: Deuteronomium 26:1-11 Tema: Wat was, wat is en wat kom! Met die eerste week van Lydenstyd dink ons spesifiek aan die verlede, aan Jesus, en die verlossing wat Hy bewerkstellig het. Ons word herinner aan die dankbaarheid wat ons teenoor Hom voel. Ons bevind ons tans…
9 Mar 30 min

Erediens - 16 Februarie 2025

Prediker: Nadia Muller Teks: Jeremia 17:5-10 Tema: Die probleem van die hart, is die hart van die probleem Ons sê so maklik dat ons op die Here vertrou, maar as ’n mens kyk na die statistieke van mense wat sterf aan hartaanvalle, depressie en ander stresverwante siektes, besef ons dat…
16 Feb 23 min

Kinderdiens - 09 Februarie 2025

Prediker: Nadia Muller Teks: Jes. 6:1-8; Luk. 5:1-11 Hoe roep God ons vandag? Dit lyk dalk anders as in die Bybel – daar is nie engele met warm kole soos by Jesaja nie, en Jesus loop nie meer fisies op die aarde rond soos in Lukas nie. Tog praat God…
9 Feb 28 min