#ALT-Fokus met Venita – Nikotien - 13 Maart

Loading player...
Daar is ’n nuwe band wat hulle merk maak in die alternatiewe industrie! Nikotien is hierdie week se #ALT-Uitkyk, en Venita gesels met 2 van die groep se lede (Ju-Hanco en Ethan) om te hoor wat ons nog alles kan verwag van hulle af. Hulle deel ook die storie agter hulle debuut enkelsnit “30 Kilos Na Parys”.
13 Mar 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min