Bond van Oud-Polisiebeamptes onderhoud 24 Maart 2025

Loading player...
🎙️⭐️RADIO GESPREK met Frans Linde van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes! 👮‍♂️👮‍♀️🚔🔰⭐️
In vandag se gesprek gesels ons met Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes, oor die waardevolle werk wat hulle verrig om oud-polisiemanne en -vroue te ondersteun in hulle goue jare.
🔰⭐️Frans deel met ons: ✅⭐️ Hoe die Bond ontstaan het en wat hulle doelstellings is ✅⭐️Watter ondersteuning hulle bied met pensioen- en Polmed-aangeleenthede ✅⭐️ Wie kan aansluit as lid ✅⭐️ Waar hulle tak geleë is en watter gebied hulle dek ✅⭐️ Spesiale geleenthede vir 2025 – insluitend ‘n inspirerende gesprek met Piet Stompie Duvenhage en ‘n opwindende golfdag by Mosselbaai Gholfklub! 🏌️‍♂️🎉
⭐️Of jy nou ‘n oud-lid van die SAPD is of iemand ken wat kan baat by hierdie ondersteuning, luister gerus weer en deel dit met iemand wat baat kan vind!
👉 Meer inligting of om aan te sluit? Besoek: www.outeniquabop.co.za
Facebook: facebook.com/outeniquabop
⭐️Skakel Mariaan Linde: 082 822 5697
⭐️Of Frans Linde self: 082 788 9543
#RadioGesprek #Outeniquatak #BondVanOudPolisiebeamptes #PolisieFamilie #Gemeenskap #Podcasts #SFM
24 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025

Kus tot Kruin 🌿 'n reis deur die natuur van die Tuinroete Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure wat ons natuurlike omgewing raak. 🌍🌱 En vandag vier ons ook iets besonders – 100 jaar van Afrikaans! 🎉 Fred bring hulde aan hierdie mylpaal…
8 May 13 min

Kus tot kruin: No challange tooo BIG! 01 Mei 2025

🌿 Today on Kus tot Kruin | 11h30 on SFM Streek RADIO 🎙️ Join us for a powerful and inspiring conversation with Scott Thomson, Chair of the Great Brak Conservancy. Despite physical challenges, Scott’s unwavering love for nature and mental resilience continue to drive vital conservation efforts in our region…
2 May 15 min

PROMOSIE: PSG Outeniqua onderhoud 29 April 2025

🎙️📊 Luister weer: Onseker tye in die beleggingswêreld – hoe kan PSG Outeniqua jou help om risiko's te bestuur en geleenthede te benut? 🧐💼 Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie – luister vandag! 🎧 #SFMStreekRadio #PSGOuteniqua #Beleggingsadvies #FinansiëleGeleenthede
29 Apr 10 min