
Ruvoerpryse na die reën... hang af aan watter kant jy is
Loading player...
Die voorspelling van die ruvoerpryse aan die begin van die jaar het getoon dat die pryse hoog sal bly maar, na die aanhoudende reën het die prentjie heel verander. Kosmos 94.1 Nuus het met Jaco Labuschagne, die uitvoerende hoof Voermeester, gepraat.