Goud, beter, beste

Loading player...
Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die onsekerheid op die markte, die goudprys en die wisselkoers.
28 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min