Die regering begin die stryd teen die konstruksiemafia wen

Loading player...
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, verduidelik hoe die regering die konstruksiemafia-probleem aanpak.
28 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min