Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! ๐ŸŽ“
Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van ล‰ splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en ล‰ unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir ล‰ groot aantal studente.
Luister saam om meer te hoor oor die besluit om ล‰ kampus in die Paarl te vestig, die besondere fasiliteite wat ingerig word, en hoe Akademia voorberei vir die toekoms. ๐ŸŒŸ ๐Ÿ‘‰ Vind uit meer: www.akademia.ac.za om jou aansoek in te dien.
#MyAkademia #Studietuiste #DoenAansoek
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - ๐ŸŒ Wanneer die Natuur Balans Soek ๐ŸŒฟ 14 Mei 2026

Fred gesels vanoggend oor iets wat die wรชreld al hoe meer raak โ€” storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde โ€œnatuurrampeโ€. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opโ€ฆ
14 May 14 min

๐Ÿฆˆ๐ŸฆŠ๐ŸŒŠ Kus tot Kruin โ€“ Die natuur se โ€œskoonmakersโ€ onder die vergrootglas - 07 Mei 2026

๐Ÿฆˆ๐ŸฆŠ๐ŸŒŠ Kus tot Kruin โ€“ Die natuur se โ€œskoonmakersโ€ onder die vergrootglas Fred gesels oor โ€™n paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin Hiรซna en Strandjut speel almal โ€™n belangrike rol as aasdiere en natuurlike โ€œskoonmakersโ€ van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerdโ€ฆ
7 May 15 min

Kus tot kruin- ๐ŸŒฟ Community Conservation in Action 30 April 2026

Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alienโ€ฆ
30 Apr 16 min

๐ŸŒ Kus tot Kruin โ€“ Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord ๐ŸŽ™๏ธ Hy het โ€™n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies รฉn individue โ€“ plaaslik, nasionaal en internasionaal โ€“ saamstaan om ons planeet te beskerm. ๐Ÿ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kanโ€ฆ
24 Apr 15 min