
Behuising vir polisie is hoog op Iipumbu se agenda
Loading player...
Behuising vir Namibië se magte in uniform is die eerste projek op die radar van die nuwe minister van binnelandse sake en veiligheid, Lucia Iipumbu. Sy het met die ministerie se amptenare en veiligheidsegment vergader.