CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Begrotingskrisis & Geopolitiek: Dr Arno van Niekerk se Skerp Analise

Loading player...
Ons gesels met Dr. Arno van Niekerk, dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, oor die nuutste politieke ontwikkelings in Suid-Afrika. Hy ontleed:

Die kritieke begrotingskrisis tussen die ANC en DA
Die toekoms van die Nasionale Eenheidsregering
Ekonomiese uitdagings (inflasie, armoede, en belastingverhogings)
Suid-Afrika se geopolitieke posisie (verhoudings met Iran, die VSA, en globale onstabiliteit)
1 Apr 1AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes