Gauteng-howe só vol dat nuwe sake eers in 2031 op die rol kan kom

Loading player...
Adv. Justin Erasmus, voorsitter van die Personal Injury Plaintiff Lawyers Association (PIPLA), bespreek die Gautengse Hooggeregshof se voorstel vir verpligte bemiddeling in siviele sake.
1 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min