
Wat Trump-bevrydingsdag vir ekonomie gaan beteken
Loading player...
Ekonome hou asem op vir Trump-bevrydingsdag wat waarskynlik vandag gaan wees. Die Amerikaanse president gaan ‘n reeks tariewe en heffings op invoere uit verskeie lande instel. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Roodt, gesels wat waarsku dat inflasie aangevuur gaan word.