
KI 'kan land se ekonomie transformeer'
Loading player...
Die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, dr. Kaire Mbuende, sê kunsmatige intelligensie kan Namibië se ekonomie transformeer. Kuberveiligheidsrisiko’s, werkverliese en etiese oorwegings moet egter ook in ag geneem word, sê hy. Volgens Mbuende moet KI ‘n bemagtigingsinstrument vir almal wees en niemand uitsluit nie.