
Nuwe Windhoek-München vlugroete gaan impak maak
Loading player...
Namibië se status as ‘n uitsoek-bestemming het ‘n hupstoot gekry met Discover Airlines se instelling van ‘n direkte roete tussen Windhoek en München in Duitsland. Die eerste vlug was Dinsdag. Kosmos 94.1 Nuus het met Roux-ché Locke, korporatiewe skakelbestuurder van die O&L-groep, oor die impak van die nuwe verwikkeling gepraat.