CHRISTELIKE PERSPEKTIEF - Dr. Braam Hanekom - Die Waarheid oor SA se Begroting: Politiek vs. Bybelse Wysheid

Loading player...
Dr Braam deel die volgende in die week se inset:

Hoe finansiële wysheid (selfs met R10) armoede kan breek
Die verrassende rol van kuns in christelike lewens
'n Dringende oproep: Laat elke koninklike nuus ons aan Christus herinner
2 Apr 1AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes