Voedsel, medici na Oshana ontplooi

Loading player...
Voedselhulp en mediese personeel is na die Oshana-streek ontplooi, waar inwoners weens oorstromings van noodsaaklike dienste afgesny word. Die NDF se Alouette III-helikopter sal voedselhulp vervoer na geraakte gemeenskappe in Oshana, en ook Ohangwena, Omusati en die westelike deel van Oshikoto. Oshana-goewerneur Elia Irimari beplan om met die streeksleierskap die geraakte gebiede te besoek. Irimari het met die nasionale uitsaaier gepraat en ook gewaarsku teen die verspreiding van disinformasie oor hul pogings.
4 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oppas vir kubermisdaad tydens vakansiedae

Tydens die Paasvakansie, terwyl meeste mense ontspan en tyd saam met geliefdes deurbring, benut kubermisdadigers verlaagde waaksaamheid om swendelarye te loods. Meinert Cyber Security waarsku dat meer swendelaars mense in hierdie tyd probeer mislei om sensitiewe inligting te verskaf. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tanya Hopker, die medestigter van…
21 Apr 3AM 1 min

DA se hofsaak teen BTW-verhoging gaan voort

Die DA gaan voort met sy regstappe teen die verhoging van 0,5-persentasiepunte in BTW wat beplan word om 1 Mei in werking te tree. Die saak word môre in die Hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. Die DA se woordvoerder, Karabo Khakhau, sê die party wil ’n dringende interdik hê om die…
21 Apr 3AM 1 min

Andrada beoog meer myne, meer litium-ontginning

Andrada Mining het aangekondig dat hy in 'n vennootskap getree het met die Chileense eksplorasie- en mynmaatskappy SQM, om die litiumkant van sy bedrywighede uit te brei. SQM is een van die grootste litium-myners ter wêreld. Andrada se uitvoerende hoof, Anthony Viljoen, sê hulle gaan 'n intensiewe veldtog op Litiumrif…
21 Apr 2AM 1 min

ANC seker van begrotingskikking

Die ANC sê hy is vol vertroue dat politieke partye konsensus sal bereik oor die voorgestelde nasionale begroting, insluitend die omstrede verhoging van 0,5-persentasiepunte in BTW, wat op 1 Mei in werking tree. Dit volg op die DA se besluit om die verhoging môre in die Hooggeregshof in Kaapstad te…
21 Apr 2AM 1 min