Die balans in verhoudinge tussen grootouers, kinders en kleinkinders.
Loading player...
Wanda gesels met Elsa Winckler, ma van drie kinders en ouma vir 4 kleinkinders.
Sy is 'n gekwalifiseerde onderwyseres en het op 40 weer begin studeer waarna sy haar honneursgraad (cum laude) in Engels en ’n MPhil (cum laude) in Dokumentanalise en -ontwerp behaal het. Sy is ook die skrywer van
40 Romanzas, 9 Inspirerende liefdesverhale, 16 Engelse liefdesverhale,
2 kinderboeke, 13 kortverhale in tydskrifte, 4 kortverhale wat in bundels opgeneem is en 3 kortverhale vir die jeug wat in bundels opgeneem is.