Weeksdae Vibes Met Venita X Lynette Beer

Loading player...
Versterking van Selfbeeld – Hoe om selfwaarde te bou en selftwyfel te oorkom.
7 Apr English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita – Van Pletzen, 1 Mei

Venita sit die HOOF-fokus op Van Pletzen se nuwe akoestiese album – Om Lig Te Maak – en gesels met Peach Van Pletzen om meer uit te vind oor die die rede agter die skyf van hulle kenmerkende elektronika klanke na iets heeltemal anders en “stripped down”.
1 May 25 min

Weeksdae Vibes met Venita – Wentelbaan, 30 April

WeeksdaeVibesMetVenita gesels met die duo Wentelbaan oor hul nuwe enkelsnit Hier Vir Jou — ’n kragtige, opwindende Afrikaanse ballade oor onvoorwaardelike liefde en emosionele veerkragtigheid.
30 Apr 17 min

Weeksdae Vibes met Venita – Nasrene, 29 April

#WeeksdaeVibesMetVenita gesels met Nasrene al die pad in Skotland oor haar splinternuwe EP, Seasons. Sy deel die emosionele storie agter hierdie omvattende projek en beskryf dit as ’n klankkapsule van liefde, verandering en persoonlike groei.
29 May 23 min