#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Talentverkrygings Spesialis.

Loading player...
Het jy al gehoor van 'n Talentverkrygingspesialis? Doepie en Nina gesels met Carmelize Kruger van Werkie om meer uit te vind oor die beroep, in 'n Dag in die lewe van...
7 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min